Raak Betrokke

Vloer herstellings veldtog

HVB-Suikerbosoord bestuurder Jannie Kotzé, verwelkom almal hartelik om saam te werk en ‘n betekenisvolle verskil te maak in die lewens van die bejaarde inwoners by HVB-Suikerbosoord se Silwer Akker verswakte versogings eenheid. Dit kan gedoen word deur bystand met die herstelling van die vloer om ‘n veiliger en meer versogende omgewing te skep.

Druk hieronder om meer te sien van die veldtog op backabuddy.co.za.